
Die DA sal nie ophou baklei:
- dat Afrikaans as inheemse taal in die taalbeleidraamwerk vir Hoër Onderwys erken word,
- dat Minister Nzimande die Afrikaanssprekende gemeenskap om verskoning vra, en
- dat Afrikaanse onderrig in universiteite uitgebrei en nie ingeperk word nie.
Wys asseblief u ondersteuning deur ’n skenking te maak vir ons pogings om hierdie kwessie te versterk.
